 |
 |
| |
"Die kursus maak 'n mens se oë oop vir 'n nuwe lewenswyse. Ek het my kinders begin sien as individue wat dinge op hulle manier beleef. Ek het meer respek vir my kinders gekry en my kinders respekteer ook mekaar meer." |
|
|
 |
|
|
Kies asb die area wat jou pas, en ‘kliek’ op die instrukteur se naam vir meer besonderhede.
|
|
 |