top of page

Heading 1

ONLINE STORE

Please note: We deliver nationwide. We try to respond as soon as possible. Our office hours are Monday - Friday 09:00 - 17:00. You can send an e-mail directly to info@parents.co.za if you have not received a reply in 72 hours. 

Doeltreffende Ouerskap Leiding (D.O.L.)

R450.00
In stock
Share this product with your friends

Doeltreffende Ouerskap Leiding (D.O.L.)

Product Details

Of jy nou die ouer van 'n kleuter of 'n tiener is, ons almal weet dat ouerskap uitdagend kan wees - selfs soms oorweldigend. Hierdie boek help ouers om konflik te hanteer en op te los, beter te kommunikeer en liefdevolle verhoudings met hul kinders te skep. Leer meer oor:

  • Hoe om 'n permissiewe ouerskapstyl te vermy.
  • Hoe om te luister, sodat kinders met jou sal praat.
  • Hoe om kinders te leer om verantwoordelikheid te neem vir hul eie probleme en dit self op te los.
  • Hoe om konflik in die huis op te los.

Hierdie geliefde boek is ook 'n beproefde ouerskap kursus. Besoek www.parents.co.za vir meer inligting.

bottom of page