top of page

Heading 1

ONLINE STORE

Please note: We deliver nationwide. We try to respond as soon as possible. Our office hours are Monday - Friday 09:00 - 17:00. You can send an e-mail directly to info@parents.co.za if you have not received a reply in 72 hours. 

Mylpale vir kinderontwikkeling

00018
R150.00
In stock
1
Product Details

Geskryf deur Carla Grobler, Arbeidsterapeut

Ouers van babas en klein kindertjies wonder gedurig of hul kinders hulle ontwikkelingsmylpale binne die verwagte tydperk bereik. Dit is belangrik om te onthou dat elke kind uniek is en dat geen twee kinders hierdie mylpale gelyktydig sal bereik nie.


Mylpale vir kinderontwikkeling se doel is om ouers en opvoeders betyds te laat besef as ’n kind se ontwikkeling agter sou raak.

Save this product for later
bottom of page